Modulekode | JMK 301 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die fokus van hierdie module is op dieper teoretiese en praktiese kennis en begrip van die vakinhoudelike in die visuele kunsdissipline. Klem word geplaas op effektiewe insameling, analise, organisering en kritiese evaluering van kontemporêre visuele kultuur, asook die kreatiewe proses soos bepaal deur die Kurrikulum en Assesseringsbeleidverklaring (KABV). |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App